1
II KONINGS 23:25
Afrikaans 1933/1953
AFR53
En voor hom was daar geen koning soos hy nie wat hom tot die HERE bekeer het met sy hele hart en met sy hele siel en met al sy krag volgens die hele wet van Moses, en ná hom het nie een soos hy opgestaan nie.
Compare
Explore II KONINGS 23:25