1
I KORINTHIËRS 3:16
Afrikaans 1933/1953
Weet julle nie dat julle 'n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie?
Compare
Explore I KORINTHIËRS 3:16
2
I KORINTHIËRS 3:11
Want niemand kan 'n ander fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Jesus Christus.
Explore I KORINTHIËRS 3:11
3
I KORINTHIËRS 3:7
So is dan hy wat plant of hy wat natmaak, niks nie, maar God wat laat groei.
Explore I KORINTHIËRS 3:7
4
I KORINTHIËRS 3:9
WANT ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.
Explore I KORINTHIËRS 3:9
5
I KORINTHIËRS 3:13
elkeen se werk sal aan die lig kom, want die dag sal dit aanwys, omdat dit deur vuur openbaar gemaak word; en die vuur sal elkeen se werk op die proef stel, hoedanig dit is.
Explore I KORINTHIËRS 3:13
6
I KORINTHIËRS 3:8
Maar hy wat plant en hy wat natmaak, is een, maar elkeen sal sy eie loon volgens sy eie arbeid ontvang.
Explore I KORINTHIËRS 3:8
7
I KORINTHIËRS 3:18
Laat niemand homself mislei nie: as iemand meen dat hy wys is onder julle in hierdie wêreld, laat hom dwaas word, sodat hy wys kan word
Explore I KORINTHIËRS 3:18
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos