1
Z'kharyah 6:12
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Sê dan vir hom: ‘So sê יהוה-Tzva’ot: “Let op, daar kom ’n Man wie se Naam Spruit is, want Hy sal uitspruit van waar Hy is en Hy sal die tempel van יהוה bou.
Compare
Explore Z'kharyah 6:12
2
Z'kharyah 6:13
Ja, dit is Hy wat die tempel van יהוה sal bou en Hy sal die eer dra en sit en heers op Sy troon. So sal Hy ’n Priester wees op Sy troon en die raad van vrede sal tussen die twee instellings wees.’”
Explore Z'kharyah 6:13
Home
Bible
Plans
Videos