1
Mattityahu 3:8
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Produseer daarom vrugte wat waardig is aan een wat weggedraai het van sy sondes na God toe
Compare
Explore Mattityahu 3:8
2
Mattityahu 3:17
en let op, ’n Stem uit die hemel wat sê: “Let op, dit is My Seun, Wie Ek lief het, in Wie Ek verheug is.”
Explore Mattityahu 3:17
3
Mattityahu 3:16
Nadat Yeshua gedoop is, het Hy opgekom uit die water uit en op daardie oomblik gaan die hemele vir hom oop en hy sien die Gees van God afkom, soos ’n duif en op Hom kom Mar 1:10 Luk 3:22
Explore Mattityahu 3:16
4
Mattityahu 3:11
Ek doop julle in water sodat julle van die sonde kan wegdraai na God toe, maar die Een wat ná my kom, Wie se sandale ek nie eens waardig is om uit te trek nie, is kragtiger as ek. Hy sal julle doop in die Gees wat Afgesonderd is en in vuur.
Explore Mattityahu 3:11
5
Mattityahu 3:10
Let op, die byl is ook alreeds teen die wortel van die bome neergelê, gereed om te kap; elke boom wat daarom nie goeie vrugte dra nie, word afgekap en val in die vuur!
Explore Mattityahu 3:10
6
Mattityahu 3:3
Dit is die man van wie die profeet Yesha’yahu gepraat het toe hy gesê het: “Die stem van een wat uitroep: ‘Berei die pad van יהוה in die wildernis voor en maak Sy paaie gelyk!’” Yes 40:3 Mal 3:1
Explore Mattityahu 3:3
Home
Bible
Plans
Videos