1
Mattityahu 18:20
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
want waar twee of drie in My Karakter en Outoriteit (Naam) bymekaarkom, daar is Ek saam met hulle’.”
Compare
Explore Mattityahu 18:20
2
Mattityahu 18:19
Weer sê Ek vir julle: ‘As twee van julle saamstem op die aarde oor enige saak wat julle mag vra, sal dit vir julle gedoen word vanaf die Teenwoordigheid van My Vader wat in die hemel is
Explore Mattityahu 18:19
3
Mattityahu 18:2-3
Yeshua roep ’n seun en laat hom tussen hulle staan en Hy sê: “Waarlik, Ek sê vir julle, as julle nie verander en soos kinders word nie, sal julle nie in die Koninkryk van die hemel ingaan nie!
Explore Mattityahu 18:2-3
4
Mattityahu 18:4
Elkeen dan wat hom verneder om te wees soos hierdie seun, hy is die grootste in die Koninkryk van die hemel
Explore Mattityahu 18:4
5
Mattityahu 18:5
en wie ook al kinders soos dié in My Karakter en Outoriteit ontvang, ontvang My
Explore Mattityahu 18:5
6
Mattityahu 18:18
Waarlik Ek sê vir julle, alles wat julle op die aarde vasbind, sal vasgebind wees, soos dit reeds in die hemel is en alles wat julle op die aarde losmaak, sal losgemaak wees, soos dit reeds in die hemel is.
Explore Mattityahu 18:18
7
Mattityahu 18:35
Net so sal My Hemelse Vader ook aan julle doen as julle nie elkeen sy broer in verstand, wil en emosie sy oortredinge vergewe nie.”
Explore Mattityahu 18:35
8
Mattityahu 18:6
en elkeen wat ’n oortreding begaan teenoor een van hierdie kleintjies, wat in My vertrou, vir hom is dit beter dat ’n donkie se meulsteen aan sy nek gehang word en hy wegsink in die diepte van die see.
Explore Mattityahu 18:6
9
Mattityahu 18:12
Wat dink julle? As iemand ’n honderd skape het en een van hulle dwaal weg, sal hy nie die nege en negentig laat staan en op die heuwels die weggedwaalde een gaan soek nie?
Explore Mattityahu 18:12
Home
Bible
Plans
Videos