1
Mattityahu 12:36-37
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
want Ek sê vir julle dat van elke waardelose woord wat mense praat, sal hulle ’n antwoord moet gee in die oordeelsdag, want deur jou woorde sal jy onskuldig beskou word en deur jou woorde sal jy skuldig bevind word.”
Compare
Explore Mattityahu 12:36-37
2
Mattityahu 12:34
Kinders van adders, hoe is dit moontlik dat julle voordelige dinge kan praat terwyl julle waardeloos is? Want uit die volheid van die verstand, wil en emosie praat die mond.
Explore Mattityahu 12:34
3
Mattityahu 12:35
Die bruikbare mens bring uit die goeie skat bruikbare dinge te voorskyn en die bose mens bring uit die bose skat bose dinge te voorskyn
Explore Mattityahu 12:35
4
Mattityahu 12:31
As gevolg hiervan sê Ek vir julle: ‘Elke sonde en kwaadpraat sal die mense vergewe word, maar die kwaadpraat teen die Gees sal die mense nie vergewe word nie Mar 3:28-30
Explore Mattityahu 12:31
5
Mattityahu 12:33
Produseer òf soos ’n goeie boom met goeie vrugte, òf soos ’n slegte boom met slegte vrugte, want die boom word aan sy vrugte geken.
Explore Mattityahu 12:33
Home
Bible
Plans
Videos