en יהוה het die aangename geur geruik en יהוה het in Sy wil en verstand gesê: “Ek sal die aarde nie weer vervloek ter wille van die mens nie, want elke vorming van ’n gedagte in sy gedagtes en wil, van sy jeug af, is boos en Ek sal ook nie weer al die lewende wesens tref soos Ek gedoen het nie.
Terwyl die aarde bestaan, sal saaityd en oestyd, koue en hitte, somer en winter en dag en nag nie ophou nie.” Deut 11:14 Yir 31:3536