1
Psalms Psalm 146:5
Contemporary Afrikaans Bible 2023
CAB23
Gelukkig is hy wat die God van Jakob tot sy hulp het, wie se hoop op die HERE sy God is.
Compare
Explore Psalms Psalm 146:5
2
Psalms Psalm 146:3
Vertrou nie op vorste of op die mensekind by wie geen hulp is nie.
Explore Psalms Psalm 146:3
3
Psalms Psalm 146:7-8
wat oordeel aan die verdruktes voltrek, wat aan die hongeriges voedsel gee. Die HERE maak die gevangenes los: Die HERE maak die oë van die blindes oop; die HERE rig die wat neergebuig is op; die HERE het die regverdiges lief.
Explore Psalms Psalm 146:7-8
4
Psalms Psalm 146:6
Wat die hemel en die aarde gemaak het, die see en alles wat daarin is, wat die waarheid tot in ewigheid bewaar
Explore Psalms Psalm 146:6
5
Psalms Psalm 146:9
Die HERE bewaar die vreemdelinge; wees en weduwees help hy, maar die weg van die goddelose keer Hy om.
Explore Psalms Psalm 146:9
Home
Bible
Plans
Videos