1
Matteus Matteus 16:24
Contemporary Afrikaans Bible 2023
CAB23
Toe sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, laat hom homself verloën, sy kruis opneem en My volg.
Compare
Explore Matteus Matteus 16:24
2
Matteus Matteus 16:18
En Ek sê ook vir jou, dat jy Petrus is, en op hierdie rots sal Ek my kerk bou; en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.
Explore Matteus Matteus 16:18
3
Matteus Matteus 16:19
En Ek sal aan jou die sleutels van die koninkryk van die hemel gee, en wat jy ook al op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees; en wat jy ook al op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.
Explore Matteus Matteus 16:19
4
Matteus Matteus 16:25
Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; en elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind.
Explore Matteus Matteus 16:25
5
Matteus Matteus 16:26
Want wat baat 'n mens as hy die hele wêreld win en sy eie siel skade ly? of wat sal 'n mens gee in ruil vir sy siel?
Explore Matteus Matteus 16:26
6
Matteus Matteus 16:15-16
Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek? En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Christus, die Seun van die lewende God.
Explore Matteus Matteus 16:15-16
7
Matteus Matteus 16:17
En Jesus antwoord en sê vir hom: Geseënd is jy, Simon Barjona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my Vader wat in die hemele is.
Explore Matteus Matteus 16:17
Home
Bible
Plans
Videos