1
Esegiël Esegiël 43:4-5
Contemporary Afrikaans Bible 2023
CAB23
En die heerlikheid van die HERE het in die huis gekom deur die poort waarvan die uitsig na die ooste is. Toe het die Gees my opgeneem en my na die binneste voorhof gebring; en kyk, die heerlikheid van die HERE het die huis vervul.
Compare
Explore Esegiël Esegiël 43:4-5