1
Psalms 86:11
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Leer my u pad, HERE; ek wil in u waarheid leef. Gee dat ek heelhartig vir u Naam ontsag sal hê.
Compare
Explore Psalms 86:11
2
Psalms 86:5
U, my Heer, is immers goed en vergewensgesind, en oorvloedig in troue liefde teenoor almal wat na U roep.
Explore Psalms 86:5
3
Psalms 86:15
Maar U, my Heer, U is 'n barmhartige en genadige God, geduldig, oorvloedig in troue liefde en waarheid.
Explore Psalms 86:15
4
Psalms 86:12
My Heer, my God, ek wil U prys met my hele hart; ek wil u Naam vir altyd eer
Explore Psalms 86:12
5
Psalms 86:7
In die tyd van my nood roep ek na U, want U antwoord my.
Explore Psalms 86:7