1
Psalms 32:8
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Ek wil jou insig gee, Ek wil jou die pad leer wat jy moet loop. Ek wil jou raad gee, my oog oor jou hou.
Compare
Explore Psalms 32:8
2
Psalms 32:7
U bied vir my beskutting; U vrywaar my van nood; met jubelkrete van bevryding omring U my. Sela
Explore Psalms 32:7
3
Psalms 32:5
My sonde het ek teenoor U erken; my sondeskuld het ek nie bedek nie. Ek het gedink, ek wil my oortredings teenoor die HERE bely, en U het my sondeskuld vergewe. Sela
Explore Psalms 32:5
4
Psalms 32:1
Van Dawid. 'n Maskiel . Gelukkig is die een wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is.
Explore Psalms 32:1
5
Psalms 32:2
Gelukkig is die mens vir wie die HERE sondeskuld nie toereken nie, en in wie se gees geen bedrog is nie.
Explore Psalms 32:2
6
Psalms 32:6
Dit is waarom elke getroue volgeling tot U moet bid terwyl die geleentheid daar is. Die geluid van 'n groot watervloed sal hom nie bereik nie.
Explore Psalms 32:6