1
Psalms 30:5
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Besing die HERE, julle wat sy getroue volgelinge is, en prys sy •heilige, gevierde Naam
Compare
Explore Psalms 30:5
2
Psalms 30:11-12
Luister, HERE, en wees my genadig! HERE, wees vir my 'n helper! “U het my rouklag in 'n koordans verander, my rouklere uitgetrek en my met vreugde omgord
Explore Psalms 30:11-12
3
Psalms 30:2
Ek verheerlik U, HERE, want U het my opgetrek en U het nie toegelaat dat my vyande hulle oor my verheug nie.
Explore Psalms 30:2
4
Psalms 30:4
HERE, U het my lewe uit die •doderyk laat opkom; U het my lewend gehou tussen dié wat afdaal in die put.
Explore Psalms 30:4
5
Psalms 30:1
'n Psalm. 'n Lied vir die inwyding van die huis. Van Dawid.
Explore Psalms 30:1