1
Psalms 23:4
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Selfs as ek in die donkerste kloof ingaan, is ek nie bang vir gevaar nie, want U is by my. Dit is u staf en u stok wat my gerusstel.
Compare
Explore Psalms 23:4
2
Psalms 23:1
'n Psalm. Van Dawid. Die HERE is my herder; ek ly nie gebrek nie.
Explore Psalms 23:1
3
Psalms 23:6
Net goedheid en troue liefde sal my volg al die dae van my lewe, en ek sal terugkeer na die huis van die HERE, tot in lengte van dae.
Explore Psalms 23:6
4
Psalms 23:2-3
In groen weivelde laat Hy my rus; na water waar daar rusplek is, lei Hy my. Hy gee my nuwe lewenskrag; Hy lei my op die regte paaie ter wille van sy Naam.
Explore Psalms 23:2-3