1
Spreuke 18:21
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Dood en lewe is in die mag van die tong, en hulle wat lief is om die tong te gebruik, sal die vrug daarvan eet.
Compare
Explore Spreuke 18:21
2
Spreuke 18:10
'n Sterk toring is die Naam van die HERE; die regverdige hardloop dit binne, en is onbereikbaar.
Explore Spreuke 18:10
3
Spreuke 18:24
'n Man met baie vriende word geruïneer, maar daar is 'n geliefde vriend wat nader is as 'n broer.
Explore Spreuke 18:24
4
Spreuke 18:22
Wie 'n vrou gevind het, het die goeie gevind, en geniet die goedkeuring van die HERE.
Explore Spreuke 18:22
5
Spreuke 18:13
Wie antwoord voordat hy luister – sotheid is sy deel, en ook vernedering.
Explore Spreuke 18:13
6
Spreuke 18:2
'n Dwaas het geen sin in verstandigheid nie, maar net sin daarin om sy hart te ontbloot.
Explore Spreuke 18:2
7
Spreuke 18:12
Voor ineenstorting is 'n mens se hart hoogmoedig, maar nederigheid gaan eer vooraf.
Explore Spreuke 18:12
Home
Bible
Plans
Videos