1
Numeri 17:8
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Die volgende dag toe Moses in die tent met die Getuienis kom, het die staf van Aäron, vir die huis van Levi, begin bot! Dit het bloeisels laat uitspruit, blomme gedra en ryp amandels voortgebring.
Compare
Explore Numeri 17:8
Home
Bible
Plans
Videos