1
Levitikus 18:22
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
“ ‘ By 'n man mag jy nie slaap soos jy by 'n vrou slaap nie. Dit is iets afstootliks.
Compare
Explore Levitikus 18:22
2
Levitikus 18:23
Met geen dier mag jy geslagsgemeenskap hê en daardeur onrein raak nie. 'n Vrou mag nie voor 'n dier gaan staan om te paar nie. Dit is skandalig.
Explore Levitikus 18:23
3
Levitikus 18:21
“ ‘ Jy mag nie iemand uit jou nageslag aanbied om hulle aan Moleg toe te wy nie. Jy mag nie die Naam van jou God ontheilig nie. Ek is die HERE.
Explore Levitikus 18:21
Home
Bible
Plans
Videos