1
Josua 11:23
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Josua het die hele landstreek verower, net soos die HERE vir Moses gesê het. Josua het dit aan Israel as erfdeel gegee, ooreenkomstig die indeling van hulle stamme. Die land het toe gerus van oorlog.
Compare
Explore Josua 11:23