1
Jesaja 10:27
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Op daardie dag sal Assirië se las van jou skouer val, sy juk van jou nek, ook die strop van die juk voor die skof.
Compare
Explore Jesaja 10:27
2
Jesaja 10:1
Wee hulle wat vaste voorskrifte van onreg uitvaardig, skrywers wat voortdurend iets neerskryf wat moeite besorg
Explore Jesaja 10:1