1
Hebreërs 3:13
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Maar spoor mekaar elke dag aan, solank daar nog van “vandag” sprake is, sodat niemand van julle deur die verleiding van die sonde verhard word nie.
Compare
Explore Hebreërs 3:13
2
Hebreërs 3:12
Broers, waak daarteen dat nie een van julle ooit 'n bose hart vol ongeloof kry deur van die lewende God afvallig te word nie.
Explore Hebreërs 3:12
3
Hebreërs 3:14
Ons het inderdaad deelgenote van •Christus geword, mits ons enduit stewig bly vashou aan ons aanvanklike geloofsvertroue
Explore Hebreërs 3:14
4
Hebreërs 3:8
moenie julle harte verhard, soos tydens die opstand die dag van versoeking in die woestyn
Explore Hebreërs 3:8
5
Hebreërs 3:1
Daarom, heilige broers, deelgenote van 'n hemelse roeping, let noukeurig op Jesus, die Apostel en Hoëpriester van ons belydenis
Explore Hebreërs 3:1