1
1 Timoteus 4:12
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Laat niemand op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees 'n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in gedrag, in liefde, in betroubaarheid, in reinheid.
Compare
Explore 1 Timoteus 4:12
2
1 Timoteus 4:8
want liggaamlike oefening is wel in 'n geringe mate nuttig, maar godvresendheid is nuttig in alle opsigte. Dit hou belofte in vir die huidige én die toekomstige lewe.
Explore 1 Timoteus 4:8
3
1 Timoteus 4:16
Wees noulettend op jouself en die leer; volhard daarin; want sodoende sal jy jouself red en ook hulle wat na jou luister.
Explore 1 Timoteus 4:16
4
1 Timoteus 4:1
Maar die Gees sê uitdruklik dat in die laaste dae sommige mense van die geloof afvallig sal word, omdat hulle hulle ophou met dwaalgeeste en die leringe van demone.
Explore 1 Timoteus 4:1
5
1 Timoteus 4:7
Vermy goddelose en dwase mites. Oefen jouself om godvresend te leef
Explore 1 Timoteus 4:7
6
1 Timoteus 4:13
Totdat ek kom, moet jy jou toelê op voorlesing, bemoediging en onderrig.
Explore 1 Timoteus 4:13
Home
Bible
Plans
Videos