1
Psalms 72:18
Bybel vir almal
Ons prys God, die Here, die God van Israel. Net Hy doen wonderlike dinge.
Compare
Explore Psalms 72:18
2
Psalms 72:19
Ons prys die Naam van die Here, die Koning. Die hele aarde moet weet Hy is Koning. Amen, ja amen.
Explore Psalms 72:19
3
Psalms 72:12
Want die koning sal die arm mense red wat vra dat hy hulle moet help, die mense wat hulleself nie kan help nie en vir wie niemand wil help nie.
Explore Psalms 72:12
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos