1
Psalms 19:14
Bybel vir almal
ABA
En U moet ook keer dat ek nie sonde doen wanneer ek weet dit is verkeerd nie, U moenie dat die sondes oor my regeer nie. Dan sal ek nie skuldig wees nie en nie teen U opstandig wees nie.
Compare
Explore Psalms 19:14
2
Psalms 19:7
Die son kom ver in die ooste op en gaan ver in die weste onder, en niemand kan wegkruip vir hom nie, hy laat almal warm kry.
Explore Psalms 19:7
3
Psalms 19:1
Vir die leier van die koor: 'n Psalm van Dawid.
Explore Psalms 19:1
4
Psalms 19:8
Wat die Here wil hê 'n mens moet doen, is beter as alles, dit laat 'n mens lewe. Wat die Here sê, kan 'n mens glo, dit gee wysheid vir jongmense.
Explore Psalms 19:8
5
Psalms 19:9
Wat die Here beveel, is reg, dit maak 'n mens bly. Wat die Here sê 'n mens moet doen, is regverdig, dit laat 'n mens weet hoe hy moet lewe.
Explore Psalms 19:9