1
Psalms 115:1
Bybel vir almal
ABA
Here, U moenie sê dat mense ons moet respekteer nie, U moenie dit sê nie. U moet sê dat die mense ú Naam moet respekteer, want U doen wat U belowe het en U bly dieselfde.
Compare
Explore Psalms 115:1
2
Psalms 115:14
Ek bid dat die Here julle meer sal laat word, julle en julle kinders.
Explore Psalms 115:14
3
Psalms 115:11
Die mense wat die Here dien, moet op Hom vertrou, Hy help hulle en Hy beskerm hulle.
Explore Psalms 115:11
4
Psalms 115:15
Ek bid dat die Here julle sal seën, Hy wat die hemel en die aarde gemaak het.
Explore Psalms 115:15
Home
Bible
Plans
Videos