1
Psalms 113:3
Bybel vir almal
ABA
Almal moet die Naam van die Here prys, van waar die son opkom tot waar hy ondergaan.
Compare
Explore Psalms 113:3
2
Psalms 113:9
Wanneer 'n vrou nie kinders het nie, dan laat die Here haar 'n gelukkige ma word, en sy het haar eie huisgesin. Julle moet die Here prys.
Explore Psalms 113:9
3
Psalms 113:7
Die Here tel die mens op uit die stof, die mens wat niks het nie. Hy laat die arm mens opstaan van die ashoop
Explore Psalms 113:7
Home
Bible
Plans
Videos