1
Numeri 33:55
Bybel vir almal
ABA
En as julle nie die mense wegjaag wat in die land woon nie, dan sal daardie mense wat julle laat oorbly, vir julle wees soos dorings in julle oë en soos skerp penne in julle heupe. Hulle sal julle laat swaarkry in die land waar julle woon.
Compare
Explore Numeri 33:55
Home
Bible
Plans
Videos