1
Nahum 3:1
Bybel vir almal
Die Here sê: “Dit sal sleg gaan met Nineve. Die mense van die stad het baie mense vermoor. Hulle is skelm, die stad is vol goed wat hulle van ander mense gevat het.
Compare
Explore Nahum 3:1
2
Nahum 3:19
Nineve, die vyande sal jou verwoes, en niemand sal jou weer bou nie. Al die mense sal bly wees, almal wat hoor wat met jou gebeur het. Hulle sal hande klap, want jy het wrede dinge gedoen aan almal.
Explore Nahum 3:19
3
Nahum 3:7
Almal wat jou sien, sal weggaan van jou en sê: ‘Nineve is verwoes!’ Niemand sal daaroor jammer wees nie. Ek kry niemand wat jou kan troos nie.
Explore Nahum 3:7
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos