1
Job 22:21-22
Bybel vir almal
ABA
Job, jy moet vrede maak met God, dan sal dit weer goed gaan met jou. Jy moet luister na wat Hy vir jou sê, jy moet dit goed onthou.
Compare
Explore Job 22:21-22
2
Job 22:27
Jy sal dan tot Hom bid, en Hy sal doen wat jy vra, en jy sal jou geloftes betaal.
Explore Job 22:27
3
Job 22:23
As jy terugkom na die Almagtige toe, as jy ophou om sonde te doen, dan sal jy weer word soos jy voorheen was.
Explore Job 22:23