1
Jeremia 30:17
Bybel vir almal
ABA
Die Here sê: “Ja, Ek sal nuwe vel laat groei oor julle seerplekke en Ek sal julle gesond maak waar julle seergekry het.” Die Here sê: “Ja, mense van Sion, die mense het gesê die ander mense het julle alleen gelos, niemand soek julle nie.
Compare
Explore Jeremia 30:17
2
Jeremia 30:19
Hulle sal sing en lag, almal sal dit hoor. Ek sal hulle baie laat word, hulle sal nie min mense wees nie. Ek sal sê dat mense hulle moet respekteer, hulle sal nie onbelangrik wees nie.
Explore Jeremia 30:19
3
Jeremia 30:22
“Ja, julle sal my volk wees en Ek sal julle God wees.
Explore Jeremia 30:22