1
Jeremia 18:6
Bybel vir almal
ABA
Israeliete, Ek kan met julle doen soos die pottebakker met die klei doen.
Compare
Explore Jeremia 18:6
2
Jeremia 18:7-8
Ek kan nou sê Ek wil 'n volk of 'n land uitruk en omgooi en verwoes, en wanneer daardie volk ophou om die slegte dinge te doen waaroor Ek hulle wil straf, dan sal Ek besluit Ek straf hulle nie.
Explore Jeremia 18:7-8
3
Jeremia 18:9-10
Of Ek kan nou sê Ek wil 'n volk of 'n land bou en plant, maar wanneer daardie volk ongehoorsaam is en dinge doen waarvan Ek nie hou nie, dan sal Ek besluit Ek sal nie aan hulle die goeie dinge doen wat Ek belowe het nie.
Explore Jeremia 18:9-10