1
Jeremia 10:23
Bybel vir almal
ABA
Here, ek weet 'n mens kan nie self besluit oor wat met hom sal gebeur en hoe dit met hom sal gaan nie.
Compare
Explore Jeremia 10:23
2
Jeremia 10:6
Here, niemand is soos U nie, U is groot, almal weet U is sterk.
Explore Jeremia 10:6
3
Jeremia 10:10
Maar die Here is die ware God wat lewe, Hy is Koning vir altyd, en al die mense op die aarde bewe wanneer Hy kwaad is.
Explore Jeremia 10:10
4
Jeremia 10:24
Here, gee vir ons die straf wat ons moet kry, maar U moenie so kwaad wees dat U niks van ons laat oorbly nie.
Explore Jeremia 10:24