1
Jesaja 37:16
Bybel vir almal
“Here, God van Israel, U regeer oor alles, U troon is bokant die gerubs. U alleen is God van al die lande op die aarde. U het die hemel en die aarde gemaak.
Compare
Explore Jesaja 37:16
2
Jesaja 37:20
En nou, Here, ons God, beskerm ons teen die koning van Assirië. Doen dit, sodat al die volke op die aarde kan weet dat U alleen Here is.”
Explore Jesaja 37:20
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos