1
Genesis 30:22
Bybel vir almal
Die Here het aan Ragel gedink en Hy het geluister na haar gebed.
Compare
Explore Genesis 30:22
2
Genesis 30:24
Sy het hom Josef genoem en gesê: “Ek bid dat die Here nog 'n seun vir my sal gee.”
Explore Genesis 30:24
3
Genesis 30:23
Sy het swanger geword en sy het 'n seun gekry. Sy sê toe: “God het my gehelp en ek is nie meer skaam nie.”
Explore Genesis 30:23
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos