1
1 Samuel 4:18
Bybel vir almal
Dadelik toe Eli hoor wat die man sê oor die kis van God, het hy agteroor van sy stoel afgeval daar by die poort. Hy het sy nek gebreek en hy het gesterf. Hy was oud en swaar. Eli was 40 jaar lank die leier van Israel.
Compare
Explore 1 Samuel 4:18
2
1 Samuel 4:21
Sy het gesê die seun se naam moet Ikabod wees, want die Here is weg uit die land Israel. Sy het dit gesê omdat die Filistyne die kis van God gevat het en omdat haar skoonpa en haar man dood is.
Explore 1 Samuel 4:21
3
1 Samuel 4:22
Sy het gesê: “Ja, die Here is weg uit die land Israel, want die Filistyne het die kis van God gevat.”
Explore 1 Samuel 4:22
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos