1
PSALMS 97:10
Nuwe Lewende Vertaling
Julle wat die HERE liefhet, haat dan wat boos is! Hy beskerm die lewe van sy getroues, Hy red hulle uit die mag van goddeloses.
Compare
Explore PSALMS 97:10
2
PSALMS 97:12
Regverdiges, wees bly in die HERE, en prys sy heilige Naam!
Explore PSALMS 97:12
3
PSALMS 97:11
Oor regverdiges skyn daar lig, en daar is blydskap vir hulle wat opreg is.
Explore PSALMS 97:11
4
PSALMS 97:9
Want U, HERE, is hoog verhewe bo die hele aarde; U is verhewe ver bo alle gode.
Explore PSALMS 97:9
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos