1
PSALMS 138:7
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
As ellende op my toesak, sal U my bewaar van die woede van my vyande. U steek u hand uit en red my deur u krag.
Compare
Explore PSALMS 138:7
2
PSALMS 138:3
Wanneer ek roep, antwoord U my; U bemoedig my en gee my krag.
Explore PSALMS 138:3
3
PSALMS 138:1
Ek loof U met my hele hart, HERE. Voor die gode sing ek u lof
Explore PSALMS 138:1
Home
Bible
Plans
Videos