1
PSALMS 119:105
Nuwe Lewende Vertaling
U woord is ’n lamp vir my voete en ’n lig op my pad.
Compare
Explore PSALMS 119:105
2
PSALMS 119:11
Ek het u woord in my hart gebêre sodat ek nie teen U sou sondig nie.
Explore PSALMS 119:11
3
PSALMS 119:9
Hoe kan ’n jongmens ’n skoon lewe lei? Deur sy lewe in te rig volgens u woord.
Explore PSALMS 119:9
4
PSALMS 119:2
Geseënd is hulle wat sy waarskuwings gehoorsaam, Hom met volle oorgawe dien
Explore PSALMS 119:2
5
PSALMS 119:114
U is my toevlug en beskermer; ek vertrou op u woord.
Explore PSALMS 119:114
6
PSALMS 119:34
Gee vir my insig dat ek kan leef volgens u gebooie, en dit van harte gehoorsaam.
Explore PSALMS 119:34
7
PSALMS 119:36
Laat my verlang na wat U vereis; verhoed dat ek materialisties word.
Explore PSALMS 119:36
8
PSALMS 119:71
Die lyding was goed vir my, want toe het ek u voorskrifte geleer.
Explore PSALMS 119:71
9
PSALMS 119:50
U belofte laat my weer lewe, dit vertroos my in al my ellende.
Explore PSALMS 119:50
10
PSALMS 119:35
Laat my wandel volgens u gebooie, want dis waarin ek vreugde vind.
Explore PSALMS 119:35
11
PSALMS 119:33
Leer my, HERE, hoe om u voorskrifte uit te voer sodat ek hulle tot die einde toe kan nakom.
Explore PSALMS 119:33
12
PSALMS 119:28
Ek huil van droefheid; versterk my soos U in u woord beloof.
Explore PSALMS 119:28
13
PSALMS 119:97
Hoe lief het ek u gebooie! Ek oordink dit die hele dag.
Explore PSALMS 119:97
Home
Bible
Plans
Videos