1
PSALMS 111:10
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
Eerbied vir die HERE is die begin van wysheid. Dié wat sy voorskrifte navolg, het goeie insig. Hy sal vir altyd geprys word!
Compare
Explore PSALMS 111:10
2
PSALMS 111:1
Prys die HERE! Met my hele hart wil ek die HERE loof in die vergadering van die gemeente, in die byeenkoms van die opregtes.
Explore PSALMS 111:1
3
PSALMS 111:2
Die dade van die HERE is groot! Almal wat daaroor bly is, dink hieroor na.
Explore PSALMS 111:2
Home
Bible
Plans
Videos