1
MIGA 5:2
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
Hy sal die mense van Israel uitlewer totdat die vrou wat verwag, geboorte gee. Eers dan sal sy volksgenote terugkeer na die land van Israel.
Compare
Explore MIGA 5:2
2
MIGA 5:4
Hy sal die bron van vrede wees. Wanneer Assirië ons land binneval en deur ons verdediging bars, sal ons meer as sewe herders, selfs agt leiers teen hulle laat veg.
Explore MIGA 5:4