1
MIGA 2:13
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
Julle leier sal deur die linies breek en julle uit ballingskap lei. Hy sal julle lei deur die poorte van die stede, julle sal deur die poorte breek op pad na julle eie land toe. Julle koning sal voor julle uit gaan. Die HERE self sal julle lei.”
Compare
Explore MIGA 2:13
2
MIGA 2:1
Verskriklike dinge lê in die vooruitsig vir julle wat snags op julle beddens lê en bose planne bedink. Vroegoggend staan julle op en voer dit uit omdat julle die mag het om dit te doen.
Explore MIGA 2:1
3
MIGA 2:12
“Eendag, Israel, sal Ek julle almal terugbring. Die oorblyfsels van Israel sal Ek sekerlik weer bymekaarbring. Ek sal hulle bymekaarbring soos skape in ’n kraal, soos ’n trop skape in die veld. Julle land sal weerklink van die gedreun van mense.
Explore MIGA 2:12