1
LEVITIKUS 18:22
Nuwe Lewende Vertaling
“Moenie by ’n man slaap soos wat ’n man saam met ’n vrou slaap nie. Dit is ’n afstootlike sonde.
Compare
Explore LEVITIKUS 18:22
2
LEVITIKUS 18:23
“’n Man mag homself nie onrein maak deur geslagsgemeenskap met ’n dier te hê nie. ’n Vrou mag haar ook nie aanbied om met ’n manlike dier geslagsgemeenskap te hê nie. Dit is ’n verskriklike ding.
Explore LEVITIKUS 18:23
3
LEVITIKUS 18:21
“Moenie enigeen van jou kinders as ’n offer aan Molek gee en so die Naam van jou God ontheilig nie. Ek is die HERE.
Explore LEVITIKUS 18:21
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos