1
JESAJA 8:13
Nuwe Lewende Vertaling
Moenie vir enigiets of enigiemand bang wees nie, behalwe vir die HERE, die Almagtige. Hy alleen is die Heilige Een. As julle Hom vrees, hoef julle vir niemand anders bang te wees nie.
Compare
Explore JESAJA 8:13
2
JESAJA 8:12
Moenie alles wat die volk ’n sameswering noem as ’n sameswering beskou nie en moenie bang wees waarvoor die volk bang is nie.
Explore JESAJA 8:12
3
JESAJA 8:20
Gaan terug na wat die HERE gesê en beveel het! As julle julle nie daaraan steur nie, is daar geen toekoms vir julle nie.
Explore JESAJA 8:20
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos