1
JESAJA 24:5
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
Die aarde ly ter wille van die sonde van sy mense, want hulle het God se opdragte verontagsaam, sy voorskrifte verdraai, sy ewige verbond verbreek.
Compare
Explore JESAJA 24:5
2
JESAJA 24:23
Die maan sal dof word en die son sy gesig wegsteek, want die HERE, die Almagtige, is Koning op Sionsberg in Jerusalem en sy heerlikheid skyn op die leiers van sy volk.
Explore JESAJA 24:23