1
GENESIS 14:20
Nuwe Lewende Vertaling
En geseënd is God die Allerhoogste wat jou bemagtig het om oor jou vyande te seëvier.” Toe gee Abram vir Melgisedek ’n tiende van alles wat hy teruggekry het.
Compare
Explore GENESIS 14:20
2
GENESIS 14:18-19
Melgisedek, die koning van Salem, het vir hom brood en wyn gebring. Hy was ook ’n priester van God die Allerhoogste. Melgisedek het Abram geseën en gesê: “Geseënd is Abram deur God die Allerhoogste, die Skepper van hemel en aarde.
Explore GENESIS 14:18-19
3
GENESIS 14:22-23
Abram antwoord hom toe: “Ek het die HERE, God die Allerhoogste, Skepper van hemel en aarde, plegtig belowe dat ek nie eens ’n garingdraad of ’n skoenveter van jou sal neem nie. Anders kan jy dalk sê: ‘Ek is die een wat vir Abram ryk gemaak het!’
Explore GENESIS 14:22-23
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos