1
ESEGIËL 34:16
Nuwe Lewende Vertaling
Ek soek na dié wat afgedwaal het en bring hulle veilig terug. Ek verbind die wonde van die beseerdes en versterk die swakkes. Maar Ek vernietig die vettes en magtiges. Ek lei die kudde in reg en geregtigheid.
Compare
Explore ESEGIËL 34:16
2
ESEGIËL 34:12
Ek sal soos ’n herder wees wat na sy verstrooide kudde kyk. Ek sal my skape vind en red uit al die plekke waarheen hulle verstrooi is op daardie donker dag van oordeel.
Explore ESEGIËL 34:12
3
ESEGIËL 34:11
“So sê die oppermagtige HERE: Ek sal self my skape soek en vir hulle sorg.
Explore ESEGIËL 34:11
4
ESEGIËL 34:15
Ek versorg self my skape en laat hulle in vrede lê en rus, sê die oppermagtige HERE.
Explore ESEGIËL 34:15
5
ESEGIËL 34:31
Julle is my kudde, die skape van my weiveld. Julle is my volk, en Ek is julle God, sê die oppermagtige HERE.”
Explore ESEGIËL 34:31
6
ESEGIËL 34:2
“Mensekind, profeteer teen die herders, die leiers van Israel. Sê vir hulle die oppermagtige HERE sê: Verwoesting wag vir herders wat vir hulleself sorg! Moet herders nie hulle skape versorg nie?
Explore ESEGIËL 34:2
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos