1
ESTER 1:1
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
Hierdie dinge het gebeur in die tyd van Ahasveros, wat koning was oor 127 provinsies wat gestrek het van Indië af tot by Etiopië.
Compare
Explore ESTER 1:1
2
ESTER 1:12
Toe koningin Vasti by die amptenare hoor wat die koning sê, het sy geweier om te kom. Die koning het baie kwaad geword. Hy het gekook van woede.
Explore ESTER 1:12