1
PREDIKER 10:10
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
As die byl stomp is en jy dit nie slyp nie, moet jy meer krag gebruik. Vaardigheid help jou om sukses te behaal.
Compare
Explore PREDIKER 10:10
2
PREDIKER 10:4
As die koning vir jou kwaad is, moenie jou pos verlaat nie. Rustigheid voorkom groter foute.
Explore PREDIKER 10:4
3
PREDIKER 10:1
Dooie vlieë laat selfs parfuum sleg ruik. So weeg ’n bietjie dwaasheid baie meer as wysheid en eer.
Explore PREDIKER 10:1
4
PREDIKER 10:12
Dis lekker om te luister na wyse woorde. Dwase se gepraat lei egter net tot vernietiging.
Explore PREDIKER 10:12
5
PREDIKER 10:8
As jy ’n gat grawe, val jy dalk self daarin. En as jy ’n muur afbreek, pik ’n slang jou dalk.
Explore PREDIKER 10:8
Home
Bible
Plans
Videos