1
2 TESSALONISENSE 3:3
Nuwe Lewende Vertaling
Maar die Here is getrou! Hy sal julle sterk maak en van die Bose bewaar.
Compare
Explore 2 TESSALONISENSE 3:3
2
2 TESSALONISENSE 3:5
Mag die Here julle hele lewe instel op God se liefde en die volharding wat Christus aan ons gee.
Explore 2 TESSALONISENSE 3:5
3
2 TESSALONISENSE 3:6
Broers en susters, ons beveel julle in die Naam van die Here Jesus Christus om julle te onttrek aan elke medegelowige wat leeglê en wat nie leef soos julle by ons geleer het nie.
Explore 2 TESSALONISENSE 3:6
4
2 TESSALONISENSE 3:2
Bid ook dat ons bewaar sal word van slegte en bose mense, want nie alle mense kan vertrou word nie.
Explore 2 TESSALONISENSE 3:2
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos