1
2 SAMUEL 12:13
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
Toe bely Dawid sy skuld en sê vir Natan: “Ek het teen die HERE gesondig.” Natan antwoord hom: “Die HERE het jou sonde vergewe sodat jy nie oor hierdie sonde sal sterf nie.
Compare
Explore 2 SAMUEL 12:13
2
2 SAMUEL 12:9
Hoekom het jy dan die woord van die HERE geminag en hierdie verskriklike ding gedoen? Jy het Urija die Hetiet met die swaard laat vermoor en sy vrou gevat. Jy het hom deur die swaard van die Ammoniete doodgemaak!
Explore 2 SAMUEL 12:9