Soekresultate vir: Deutsche Telekom Hochschule Leipzig成绩单[办证网:zjw211.com]上海南汇Saint Mary
DEUTERONOMIUM 33:16 (AFR83)
met die beste uit die aarde en wat daarop is en met die toegeneentheid van Hom wat woon in die doringbos. Mag dit alles op Josef kom, op hom wat heerser is oor sy broers.
DEUTERONOMIUM 33:17 (AFR83)
Hy sal trots wees soos 'n jong bul, so sterk soos 'n buffel. Hy sal volke met sy krag rondjaag, almal saam tot in die uithoeke van die aarde. Mag die tienduisende van Efraim so wees en ook die duisende van Manasse.”
DEUTERONOMIUM 33:21 (AFR83)
Gad het die beste vir hom gekies, want sy land is 'n uitsoekdeel, 'n terrasland. Gad het met die leiers van die volk gekom en die wil van die Here gedoen en saam met Israel die bepalings van die Here nagekom.”
DEUTERONOMIUM 33:24 (AFR83)
Oor Aser het Moses gesê: “Aser is meer geseënd as die ander seuns, hy is die gunsteling onder sy broers en hy sal sy voete met olie was.
DEUTERONOMIUM 34:1 (AFR83)
Moses het uit die Moabsvlakte opgeklim na Neboberg toe, tot op die top van Pisgaberg regoor Jerigo. Die Here het hom die hele land gewys: van Gilead af tot by Dan,
DEUTERONOMIUM 3:18 (AFR83)
“Ek het destyds vir die drie stamme gesê: Die Here julle God het hierdie land vir julle gegee as julle besitting. Maar julle gewapende manne, elke weerbare man, moet die Jordaan oorsteek voor julle volksgenote uit.
DEUTERONOMIUM 3:25 (AFR83)
Laat my tog nou deur die Jordaan gaan om hierdie mooi land te gaan bekyk, die mooi Bergwêreld en die Libanon.’
DEUTERONOMIUM 4:19 (AFR83)
“Wanneer julle na die hemelruim opkyk, die son, die maan en die sterre, enige hemelliggaam, moet julle nie julle hoop op hulle vestig nie. Moet julle nie laat verlei om hulle te vereer en te dien nie. Die Here julle God het hulle toegeken aan al die volke op die aarde.
DEUTERONOMIUM 4:28 (AFR83)
Dáár sal julle gode dien wat deur mense gemaak is: hout en klip wat nie kan sien of hoor, eet of ruik nie.
DEUTERONOMIUM 5:5 (AFR83)
Ek het destyds tussen die Here en julle gestaan om die gebod van die Here aan julle deur te gee, want julle was bang vir die vuur en julle het nie teen die berg uitgeklim nie. “Die Here het gesê:
DEUTERONOMIUM 5:14 (AFR83)
maar die sewende dag is die sabbat van die Here jou God. Dan mag jy geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of die man of vrou wat vir jou werk, of jou bees of jou donkie of enige dier van jou of die vreemdeling by jou nie, sodat jou werksmense kan rus soos jy.
DEUTERONOMIUM 5:18 (AFR83)
“ ‘Jy mag nie egbreuk pleeg nie.
DEUTERONOMIUM 5:28 (AFR83)
“Toe die Here hoor wat julle vir my sê, het Hy vir my gesê: Ek het gehoor wat hierdie volk vir jou gesê het. Wat hulle gesê het, is goed.
DEUTERONOMIUM 6:10 (AFR83)
“Die Here jou God sal jou bring in die land waarvan Hy met 'n eed aan jou voorvaders Abraham, Isak en Jakob beloof het om vir jou groot en mooi stede te gee wat jy nie gebou het nie,
DEUTERONOMIUM 7:6 (AFR83)
Jy is 'n volk wat vir die Here jou God afgesonder is. Vir jou het die Here jou God gekies om uit al die volke op die aarde sy eiendomsvolk te wees.
DEUTERONOMIUM 7:20 (AFR83)
Die Here jou God sal die nasies die skrik op die lyf jaag totdat ook dié wat oorgebly het en vir jou weggekruip het, uitgewis is.
DEUTERONOMIUM 7:22 (AFR83)
Hy sal daardie nasies die een na die ander verdryf. Jy sal hulle nie almal sommer dadelik kan uitwis nie, want dan sal die wilde diere vir jou te veel word.
DEUTERONOMIUM 8:11 (AFR83)
Sorg dat jy nie die Here jou God vergeet deurdat jy nie gehoorsaam is aan sy gebooie en bepalings en voorskrifte wat ek jou vandag gee nie.
DEUTERONOMIUM 8:14 (AFR83)
en dat jy dan hoogmoedig word en die Here jou God vergeet wat jou uit Egipte, uit die plek van slawerny, bevry het.
DEUTERONOMIUM 8:16 (AFR83)
en wat jou in die woestyn manna laat eet het, iets wat jou voorvaders nie geken het nie. Hy het jou laat swaarkry om jou op die proef te stel en om agterna weer aan jou goed te doen.
DEUTERONOMIUM 9:3 (AFR83)
Maar onthou: die Here jou God gaan voor jou uit deur die Jordaan. Hy is 'n verterende vuur. Hy sal die Enakiete oorweldig en aan jou onderwerp. Dan sal jy hulle kan verslaan en hulle gou uitwis soos die Here jou beloof het.
DEUTERONOMIUM 9:18 (AFR83)
Daarna het ek, soos die eerste keer, veertig dae en veertig nagte lank voor die Here gelê en gebid. Ek het niks geëet en gedrink nie oor die groot sonde wat julle gedoen het. Julle het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here en Hom uitgetart.
DEUTERONOMIUM 9:24 (AFR83)
Vandat ek julle leer ken het, was julle in opstand teen die Here.
DEUTERONOMIUM 9:25 (AFR83)
“Ek het die veertig dae en veertig nagte voor die Here gelê en gebid, want Hy wou julle vernietig.
DEUTERONOMIUM 9:29 (AFR83)
Hulle is tog u volk, u eiendom wat U deur u groot mag en met kragtige dade laat wegtrek het!”